Vrystaat Landbou Uitvoerende Bestuur
Minimize

Vrystaat Landbou se Uitvoerende Bestuur bestaan uit die volgende:

President
Vise-President
20 Streekverteenwoordigers
Jongboer Komitee Voorsitter
Grondsake Komitee Voorsitter
VVLU President
Verteenwoordigers van die verskillende bedrywe
Verteenwoordigers van die verskillende landboubesighede
Bestuur van Vrystaat Landbou

Indien u as lid van Vrystaat Landbou op die webtuiste geregistreer is, sal die kontakbesonderhede aan u sigbaar wees.

Kopiereg Vrystaat Landbou Terms Of UsePrivacy Statement
SENWES This website is hosted and maintained by SENWES Ltd.
www.senwes.co.za