Kongres is die hoogste gesag in Vrystaat Landbou. Hier word rigtinggewende besluite geneem, die standpunte van Vrystaat Landbou geformuleer en die leiers verkies.
Vrystaat Landbou Jaarkongres het plaasgevind op 3 & 4 Augustus 2011 te Kopano Nokeng, Bloemfontein. Die tema van die kongres was "Vrystaat Landbou bestuur teenstrydighede"
Sien hieronder die opsomming.