 |
|
|
Meer Inligting
|
|
|
 |
|
KOMMUNIKASIE-PLAN VRYSTAAT LANDBOU: VEILIGHEIDSVERTEENWOORDIGER
- Vrystaat Landbou se Veiligheidsverteenwoordiger op grondvlak moet die oë en ore van Vrystaat Landbou wees.
- Goeie skakeling met SAPD, en boeregemeenskap hê.
- Waar moontlik beriggewers hanteer.
- Betrokke wees by die gebeurlikheidsplan, kommunikasieplan, intelligensieplan, misdaad en ander probleme op grondvlak.
- Toesien dat boere misdaad aanmeld.
- Veiligheidsverteenwoordiger moet verkieslik ‘n reservis wees.
- Onbetrokkenheid en nalatigheid van boeregemeenskap aanspreek.
- Deurgee van alle inligting aan Vrystaat Landbou streeks distriksmunisipaliteit verteenwoordigers deur middel van selfoon en inligtingsnota.
- Misdaadvoorkomingsaksies met SAPD reël.
- Gesamentlike SAPD en Georganiseerde Landbou pro-aktiewe inligtingsgedrewe operasies kan geïmplementeer word op stasievlak soos byvoorbeeld Operasie “Spot Lite”.
- Toesien dat gebeurlikheidsplan in stand gehou en ingeoefen word.
- Terugvoer aan boeregemeenskap gee.
- Bywoon van vergaderings met boeregemeenskap op grondvlak.
- Toesien dat landelike sektore funksioneer.
VRYSTAAT LANDBOU DISTRIKSMUNISIPALITEIT STREEKS VEILIGHEIDSVERTEENWOORDIGER
- Nadat inligting ontvang is vanaf Vrystaat Landbou se veiligheidsverteenwoordiger op grondvlak – lig hy die voorsitter van Vrystaat Landbou asook die VSL kantoor in.
- Bywoon van Wet- en Orde vergaderings van Vrystaat Landbou op provinsiale vlak.
- Weet wat in die streek aangaan as streekverteenwoordiger.
- Terugvoer aan veiligheidsverteenwoordiger gee.
WET- EN ORDE
- Koördinering van alle inligting en werksaamhede.
- Bywoon van vergaderings met SAPD en ander op provinsiale vlak.
- Die President van Vrystaat Landbou en Dagbestuur inlig ten opsigte van alle relevante inligting.
- Taking aan Intelligensiehoof van Vrystaat Landbou.
INTELLIGENSIEDIENS VRYSTAAT LANDBOU
- Instandhouding van beriggewer- en Intelligensienetwerk in die Vrystaat.
- Intelligensie insameling en ondersoeke ten opsigte van moontlike plaasaanvalle in die Vrystaat.
- Kliënte en lede van Vrystaat Landbou te voorsien van inligting
- Kliënte en lede is:
- Bedreigde op grondvlak
- Vrystaat Landbou – Wet en Orde
- Agri SA – Pretoria
- SAPD – Grondvlak en Provinsiale vlak.
- Skakeling en deurgee van inligting aan voorsitter van Wet- en Orde en distriksmunisipaliteit streeks verteenwoordigers.
- BBP (Lyfwagdienste) aan bedreigde.
- Instandhouding van kantoor.
- Skakeling met boere en ander staatsdepartemente soos SAPD, Nasionale Intelligensie, SANW en Rampbestuur personeel en ander.
- Bywoon van Wet- en Orde en ander inligtingsvergaderings waar nodig.
- Terugvoer aan die Wet- en Orde komitee ten opsigte van werksaamhede.
ALGEMEEN
- Die uitfasering van kommando’s bring mee dat georganiseerde landbou in ‘n groter mate nou self by pro-aktiewe aksies op grondvlak betrokke sal moet raak om na sy eie veiligheid om te sien.
- Toesien dat die regte kundige persone aangestel word as landbou veiligheidsverteenwoordigers.
- Die stigting van veiligheidskomitees op grondvlak.
- Alle aksies hetsy pro-aktief of re-aktief moet binne die Wet geskied.
- Word aanbeveel dat ‘n landelike leier/reservis, sektor, leier/reservis en veiligheidsverteenwoordiger/reservis aangewys word.
- Ander lede in sektor kan aansluit as reserviste.
- Om reservis te wees, het voor- en nadele.
- Sektor en seksies sal van plek tot plek verskil en elke gebied sal self moet besluit hoeveel sketore en seksies daar moet wees.
- Sektorpolisiëringsborde kan aangebring word in landelike gebiede.
- ‘n Seleksie ondersteuningsgroep kan geïmplementeer word vir hulp en ondersteuning aan bedreigde en SAPD.
- Hoof doel van Sektorpolisiëring is om misdaad te voorkom en kan geskied as ons in vennootskap met SAPD is.
- Plaaslike lugvleuel het baie waarde.
- Reg van toegangsborde is baie belangrik.
- Raak betrokke by GPF en Landelike Beveiligingsvergaderings.
- Behou oud-kundige SAPD en Kommando lede.
- Misdaad is almal se verantwoordelikheid.
- Sien Vrystaat Landbou se organigram ten opsigte van skakeling.
H GERBER
INTELLIGENSIEHOOF VRYSTAAT LANDBOU
K BREYTENBACH
VOORSITER VRYSTAAT LANBOU WET- EN ORDEKOMITEE
KOMMUNIKASIELYN VRYSTAAT LANDBOU
|
INSTANSIE
|
KONTAK
|
LANDLYN
|
SEL
|
|
Vrystaat Landbou Kantoor
|
Sulene Oosthuizen
|
051-4444609
|
0832904529
|
|
President van Vrystaat Landbou
|
L Steytler
|
051-4444609
|
|
|
Wet- en Orde
|
Voorsitter, Kobus Breytenbach
|
051-4444609
|
|
|
Intelligensiehoof
|
Hennie Gerber
|
|
|
|
LEJWELEPUTSWA
Distriksmunisipaliteit verteenwoordiger Streek 1
|
Jakkals le Roux
|
|
0827818241
|
|
Wesselsbron, Bothaville, Virginia
|
|
|
|
|
Hoopstad, Odendaalsrus,
|
|
|
|
|
Brandfort, Hennenman, Winburg
|
|
|
|
|
Theunissen, Boshof, Dealesville,
|
|
|
|
|
Hertzogville, Verkeerdevlei
|
|
|
|
|
Bultfontein, Ventersburg, Welkom
|
|
|
|
|
THABO MOFUTSANYANE
Distriksmunisipaliteit verteenwoordiger Streek 2
|
Pinkie Craven
|
|
0823899659
|
|
Bethlehem, Vrede, Memel, Reitz
|
|
|
|
|
Clocolan, Petrus Steyn, Lindley,
|
|
|
|
|
Harrismith, Kestell, Paul Roux,
|
|
|
|
|
Warden, Senekal, Rosendal,
|
|
|
|
|
Ficksburg, Clarens, Fouriesburg
|
|
|
|
|
Clocolan
|
|
|
|
|
MOTHEO
Distriksmunisipaliteit verteenwoordiger Streek 3
|
Bernard Maree
|
|
0828004676
|
|
Bloemfontein, Excelsior, Ladybrand
|
|
|
|
|
Dewetsdorp, Wepener, Hobhouse,
|
|
|
|
|
Tweespruit, Van Stadensrus,
|
|
|
|
|
Thaba Nchu, Botshabelo
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
XHARIEP
Distriksmunisipaliteit verteenwoordiger Streek 4
|
Phillip Henning
|
|
0827831469
|
|
Jacobsdal, Petrusburg, Luckhoff,
|
|
|
|
|
Koffiefontein, Fauresmith, Zastron,
|
|
|
|
|
Jagersfontein, Philipolis, Edenburg,
|
|
|
|
|
Trompsburg, Springfontein,
|
|
|
|
|
Reddersburg, Rouxville, Bethulie
|
|
|
|
|
Smithfield.
|
|
|
|
|
FAZILE DABI
Distriksmunisipaliteit verteenwoordiger Streek 5
|
Tommie Esterhuyse
|
|
0827820668
|
|
Villiers, Frankfort, Cornelia,
|
|
|
|
|
Tweeling, Sasolburg, Deneysville, Oranjeville
|
|
|
|
|
Heilbron, Edenville, Vredefort, Parys,
|
|
|
|
|
Koppies, Kroonstad, Steynsrus
|
|
|
|
|
Edenville, Viljoenskroon
|
|
|
|
NB. NOTULES VAN VEILIGHEIDSVERGADERINGS OP GRONDVLAK MOET AAN VRYSTAAT LANDBOU GESTUUR WORD, SODAT DIE WET- EN ORDE KOMITEE VAN VL OP HOOGTE KAN BLY VAN WAT IN ELKE GEBIED AANGAAN.
|
|
|
|
 |
|