Voorsitter

Dan Kriek (waarnemend)

sulene@vslandbou.co.za

Personeellid

Dr Jack Armour

jack@vslandbou.co.za

Sulene Oosthuizen

sulene@vslandbou.co.za

 

 Plaaslike regering forum
Minimize
 
  Forum  Discussions  Eiendomsbelasti...  Bekostigbaar?
Disabled Previous
 
Next Disabled
New Post 2009/10/14 06:20
Poll
  Jaco M
1 posts
No Ranking


Bekostigbaar? 

Is grondbelasting bekostigbaar?  Die gemiddelde grondbelasting deur die Vrystaat is ongeveer R4 per hektaar.  Vir 'n gemiddelde plaas van 2000 hektaar in die Suid Vrystaat kom dit neer op R8000 per plaas.  Dis bykans 'n ekstra werker se loon. 

In die Noord Vrystaat is dit ongeveer R16 per bees. Kan ons werklik bekostig om nog soveel geld af te staan aan die bodemlose put van Derdevlak regering?

 
Disabled Previous
 
Next Disabled
  Forum  Discussions  Eiendomsbelasti...  Bekostigbaar?
Meer Inligting

 

Doelwitte:
-       Bemagtiging en ondersteuning aan die AgriForums in elke streek
-       Die Grondbelastingproses in elke streek te koördineer en monitor
-       Beïnvloeding van die “Area Based Planning” proses tot voordeel van landbou in geheel
-       Beïnvloeding en betrokkenheid by die proses van die voorsiening van “Free Basic Services” aan plaasbewoners
 
Hoof aksies:
-       2 AgriSA vergaderings by te woon
-       3 Komitee vergaderings te hou
-       3 Ad Hok addisioneel vergaderings te hou soos wat onvoorspelbare sake
-       3 Telekonferensies
-       Opleidingskursus saam te stel en aan te bied aan AgriForum verteenwoordigers
-       Duidelike inligting oor  Grondbelasting in elke streek te koördineer
-       Bemagtiging en ondersteuning aan die AgriForums in elke streek deur:
1.     Betrokkenheid by Grondbelasting onderhandelinge
2.     Betrokkenheid by Munisipale begrotings en IDP beplanning

 

Kopiereg Vrystaat Landbou Terms Of UsePrivacy Statement
SENWES This website is hosted and maintained by SENWES Ltd.
www.senwes.co.za