Doelwitte:
- Bemagtiging en ondersteuning aan die AgriForums in elke streek
- Die Grondbelastingproses in elke streek te koördineer en monitor
- Beïnvloeding van die “Area Based Planning” proses tot voordeel van landbou in geheel
- Beïnvloeding en betrokkenheid by die proses van die voorsiening van “Free Basic Services” aan plaasbewoners
Hoof aksies:
- 2 AgriSA vergaderings by te woon
- 3 Komitee vergaderings te hou
- 3 Ad Hok addisioneel vergaderings te hou soos wat onvoorspelbare sake
- 3 Telekonferensies
- Opleidingskursus saam te stel en aan te bied aan AgriForum verteenwoordigers
- Duidelike inligting oor Grondbelasting in elke streek te koördineer
- Bemagtiging en ondersteuning aan die AgriForums in elke streek deur:
1. Betrokkenheid by Grondbelasting onderhandelinge
2. Betrokkenheid by Munisipale begrotings en IDP beplanning