Boerderybestuur Nuusbrief
Indien u as 'n lid op die webtuiste geregistreer is, sal u die twee maandelikse Boerderybestuur Nuusbrief kan aflaai.
Doelwitte:
- Die veranderde ekonomiese situasie van landbou in die Vrystaat bestuur.
- Kennis deurgee: Ons sal die konteks waarbinne die veranderinge plaasvind moet verstaan. Bedreiginge
en geleenthede moet onderskei word en deurgegee word.
- VL, NAFU, LBK + bedrywe & ander rolspelers moet saamwerk om beleid provinsiaal & nasionaal te
beïnvloed.
- Landboubesighede meer te betrek
Hoof aksies:
- 2 AgriSA vergaderings by te woon op Pretoria
- 3 Komitee vergaderings te hou op Kroonstad
- 1 Boeredag per jaar te hou
- Maandelikse inligtingsbrief uit te stuur
- Strategiese verslag op te stel
- Markte dop te hou en in belang van boere te dien