Voorsitter

 

Personeellid:

Henk Vermeulen   

henk@vslandbou.co.za

Elana Bester

elana@vslandbou.co.za

 Beeldbou en Korporatiewe Skakeling
Minimize

VISIE
Dat die oorkoepelende beeld teenoor kommersiële landbou asook georganiseerde landbou in die Vrystaat positief is. Die belangrike bydrae wat georganiseerde landbou tot die ekonomie van die Vrystaat en land maak deur alle inwoners van die Vrystaat en die land erken sal word.

MISSIE
Aksies te loods (toesien) dat lede en die publiek se houdingsingesteldheid positief en toekomsgerig is rondom landbou in die Vrystaat. Die ledetal van Vrystaat Landbou ten minste 80% van alle kommersiële boere in die Vrystaat asook landboubesighede sal insluit.
 


SLEUTELPRESTASIE FAKTORE

  • Daarstel van ‘n omvattende bemarkingstrategie. 

  • Om ‘n ondersteunende netwerk van verhoudinge te vestig en te bevorder.

  • Werwing van borge – alle aktiwiteite van Vrystaat Landbou met begrotings.

 

MOONTLIKE AKSIES VANUIT SLEUTELPRESTASIE FAKTORE

1. Daarstel van ‘n omvattende bemarkingstrategie.

2. Om ‘n ondersteunende netwerk van verhoudinge te vestig en te bevorder.

3. Werwing van borge
 

Dokumente
 TitleOwnerCategoryModified DateSize 
Skills Audit QuestionnaireElana Bester 2009/12/14142.50 KBDownload
Press Freedom in SA by JP LandmanElana Bester 2010/08/23252.25 KBDownload
"Skills Audit" VraelysElana Bester 2009/12/09195.50 KBDownload
Meer Inligting
Use module action menu to edit content
Kopiereg Vrystaat Landbou Terms Of UsePrivacy Statement
SENWES This website is hosted and maintained by SENWES Ltd.
www.senwes.co.za